| DOKUMENT NAAM |
TITEL |
BESKRYWING |
| MEDIAVERKLARING 2013 MuurvHerinnering (3).docx |
Muur van Herinnerg |
Die jaarlikse herdenkingsdiens by die SA Weermag Muur van Herinnering op die Voortrekkermonument Erfenisterrein, sal vanjaar op Sondag, 26 Mei 2013 om 09h00 vir 09h40 plaasvind. |
| MuurvHerinnering3Junie.doc |
HELDE VEREER BY SAW GEDENKDIENS |
Die jaarlikse herdenkingsdiens by die SA Weermag Muur van Herinnering op die Voortrekkermonument Erfenisterrein, sal vanjaar op Sondag, 3 Junie om 09h00 vir 09h40 plaasvind. |
| NSAansoeke.doc |
NAVORSINGSTRUST: AANSOEKE VIR BEFONDSING INGEWAG |
Die Navorsingstrust van die Erfenisstigting het onlangs aangekondig dat aansoeke ingewag word vir die toekenning van fondse aan verdienstelike navorsers. |
| Helde-akkerCenturion.doc |
HELDE-AKKER IN CENTURION MUNISIPALE BEGRAAFPLAAS OORGENEEM EN OPGEKNAP |
Die Erfenisstigting het pas die verantwoordelikheid van die helde-akker van Die Bond van Politieke Gevangenes en Oud-geïnterneerdes, wat deel |
|
HULDEBLYK AAN WYLE DR SYBRAND VAN NIEKERK |
Die direksies en die bestuur van die Voortrekkermonument en die Erfenisstigting bring graag hulde aan wyle dr Sybrand van Niekerk. |
| O' Neil's Cottage.doc |
NUWE LEWE BY O’NEIL’S COTTAGE |
Daar gaan in alle waarskynlikheid, na baie jare se gesloer en onderlinge onsekerhede onder bewaringsinstansies op nasionale vlak en in KZN, weer opknappingsaksies by O’Neil’s Cottage, |
| NuweBestuur.doc |
VOORTREKKERMONUMENT EN DIE ERFENISSTIGTING BETREE NUWE BESTUURSBEDELING |
. ’n Nuwe bestuursbedeling word met ingang van 1 Augustus 2011 vir die Voortrekkermonument en Natuurreservaat en Die |
| VorsterBeeld.doc |
VORSTER-BEELD BY DIE VOORTREKKERMONUMENT |
Die Erfenisstigting het op 10 Junie die brons borsbeeld van wyle adv. John Vorster as skenking van die museum van die Suid-Afrikaanse Polisiediens ontvang. |
| ESkonferensie.doc |
DIE ERFENISSTIGTING EN DIE BEWARING VAN KONSENTRASIEKAMPE |
Die Erfenisstigting bied op 20 en 21 Oktober ‘n konferensie en bewaringswerkswinkel by Fort Schanskop op die Voortrekkermonument |
| Winburg2011 .doc |
ERFENISSTIGTING FOKUS OP WINBURG KONSENTRASIEKAMPBEGRAAFPLAAS |
“‘n Absolute onbeskryflike gemors!” |