DHTML Menu JavaScript Menu Powered by Milonic
 
 
 
Die Bloukransmonument, een van die oudste Voortrekkermonumente, staan op die oorspronklike plaas Bochum by die sameloop van die Bloukrans-rivier en Moordspruit, tussen Estcourt en Colenso in die distrik Weenen..


 
   
 
 
Vanaf 19 Oktober 1837 het Piet Retief se trekgesel-skap stuksgewys met die Oliviershoekpas die Drakens-berg begin uittrek. Die trekgeselskap het links van die Oudebergspruit teen die berghelling uitgetrek totdat hulle hoog teen ...


 
   
 
 
Die Oranjerivierkampe op die die plaas Doornbult, naby Hopetown is werklik die moeite werd om te besoek.  Die eienaars Rina en Lemmer Wiid het die afgelope 10 jaar intense navorsing gedoen en op min ander plekke ...


 
   



Velde gemerk (*) is verpligtend

 

Hiermee word aansoek gedoen vir die volgende kategorie van lidmaatskap van die ES:

Kategorie:

 

Aansluitingsgeld: Jaarlikse ledegeld
(vanaf jr 2)
:

Merk wat van toepassing*:
A1 R50 000+ R2 000 pj
A2 R10 000+ R2 000 pj
B R  5 000+ R1 000 pj

C

R    200 pj

 

Besonderhede van aansoeker (Voltooi wat van toepassing is)

 

Kultuur- of verwante organisasie:

 

Besigheid:

 

Trust:

 

Ander onanfhanklike regspersoon :

 

Individu :

 

Ander:

 

Igv kultuurorganisasie, steunbasis op aanvraag bewysbaar?

 

Ja Nee

Verdere identifiserende besonderhede, indien nodig:

 


Die aansoek is onderhewig aan keuring deur die direksie van die Maatskappy, ooreenkomstig die bepalings en voorwaardes soos uiteengesit in die Akte van Oprigting en Statute van die Maatskappy.

Geeneen van die voorregte van lidmaatskap, insluitende stemreg, kan uitgeoefen word, tensy die aansoeker al die toepaslike verpligtinge ten volle nagekom het nie.

Die minimum aansluitingsfooie betaalbaar, moet binne 14 dae na aanvaarding van die aansoek in die maatskappy se rekening inbetaal word. Besonderhede daarvan kan verkry word by die Hoof Uitvoerende Beampte, 012 326 6770 (t), 012 326 8374 (f) of hub@voortrekkermon.org.za

 

Volle name / Gerigestreerde naam*:

 

Identiteitsnommer / registrasie nr*:

 

Posadres*:

 

Telefoonnommer*:

 

Faksnommer*:

 

E-posadres*: