Die Bloukransmonument, een van die oudste Voortrekkermonumente, staan op die oorspronklike plaas Bochum by die sameloop van die Bloukrans-rivier en Moordspruit, tussen Estcourt en Colenso in die distrik Weenen..
Vanaf 19 Oktober 1837 het Piet Retief se trekgesel-skap stuksgewys met die Oliviershoekpas die Drakens-berg begin uittrek. Die trekgeselskap het links van die Oudebergspruit teen die berghelling uitgetrek totdat hulle hoog teen ...
Die Oranjerivierkampe op die die plaas Doornbult, naby Hopetown is werklik die moeite werd om te besoek. Die eienaars Rina en Lemmer Wiid het die afgelope 10 jaar intense navorsing gedoen en op min ander plekke ...